1887

n Die Kerkblad - Hoe lees ek die Bybel? (2)
Beginsels vir Gereformeerde Skrifverklaring : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die vorige aflewering van hierdie Kerkbladreeks is daarop gewys dat die verstaan van die Bybel nie van metodes afhanklik is nie. Belangriker as die metodes is die beginsels, oftewel vertrekpunte, waarvandaan die verklaring gedoen word. Die verklaarder se vertrekpunte bepaal uiteindelik hoe hy sy metode toepas.


Die vertrekpunt van Gereformeerde Skrifverklaring is 'n geloofsvertrekpunt. Die beginsels daarvan is reeds in die tyd van die Reformasie deur Calvyn in sy Institusie beskryf en in sy Bybelkommentare toegepas. Kom ons kyk kortliks na sy beskrywing daarvan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3302/EJC189718
2016-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error