- Home
- A-Z Publications
- Die Kerkblad
- Previous Issues
- Volume 118, Issue 3303, 2016
Die Kerkblad - Volume 118, Issue 3303, July 2016
Volumes & issues
-
Volume 120 (2018)
-
Volume 119 ([2017, 2018])
-
Volume 119 ([2017, 2018])
-
Volume 118 ([2017, 2015, 2016])
-
Volume 118 ([2017, 2015, 2016])
-
Volume 118 ([2017, 2015, 2016])
-
Volume 117 ([2014, 2015])
-
Volume 117 ([2014, 2015])
-
Volume 116 ([2014, 2013])
-
Volume 116 ([2014, 2013])
-
Volume 115 ([2012, 2013])
-
Volume 115 ([2012, 2013])
-
Volume 114 ([2011, 2012])
-
Volume 114 ([2011, 2012])
-
Volume 113 ([2011, 2010])
-
Volume 113 ([2011, 2010])
-
Volume 112 ([2009, 2010])
-
Volume 112 ([2009, 2010])
-
Volume 111 (2009)
-
Volume 110 ([2007, 2008])
-
Volume 110 ([2007, 2008])
-
Volume 109 ([2006, 2007])
-
Volume 109 ([2006, 2007])
-
Volume 108 ([2005, 2006])
-
Volume 108 ([2005, 2006])
-
Volume 107 ([2005, 2004])
-
Volume 107 ([2005, 2004])
-
Volume 106 ([2003, 2004])
-
Volume 106 ([2003, 2004])
-
Volume 105 ([2003, 2002])
-
Volume 105 ([2003, 2002])
Volume 118, Issue 3303, July 2016
-
Suid-Afrika op die rand van die afgrond : van die redakteur
Source: Die Kerkblad 118, pp 2 –3 (2016)More LessMet die skryf van hierdie artikel (6 Junie) het Suid-Afrika slegs 'n dag of wat tevore ternouernood die ekonomiese afgradering na rommelstatus oor leef. Heelwat kenners is dit egter eens dat dit slegs 'n kwessie van tyd is voor ditwel gebeur.
-
Geregverdig deur die geloof : redaksioneel
Source: Die Kerkblad 118, pp 6 –7 (2016)More LessHeilsorde
In die reeks kort artikels oor die Heilsorde (die wysewaarop die Heilige Gees die verlossingswerk van Christus in elke gelowige se lewe toepas) het ons invorige uitgawes reeds by die Roeping, Wedergeboorte, Bekering en Geloof stilgestaan. In hierdie uitgawe handel ons oor die Regverdigmaking.
-
Reformasie 500 : brandpunt
Author Johannes SmitSource: Die Kerkblad 118, pp 8 –9 (2016)More LessOns is ongeveer halfpad deur die jaar 2016. Daar lê nog 'n paar driwwe en hoogtes die jaar in die pad voordat ons die Ou- en Nuwejaarsgesange aanhef. Hoekom sal 'n mens nou reeds begin dink aan die jaar 2017? Laat moedeloosheid toe dat 'n mens die jaar omwens? Ek dink nie so nie. Bykans op geen front is daar voorspellings dat 2017 'n rustiger jaar sal wees as 2016 nie. Inteendeel! Waarom nou reeds 2017 in die gesprek betrek? Kom ons staan 'n oomblik daarby stil.
-
Hoe lees ek die Bybel? (3) - tendensein die Hermeneutiek : fokus
Author G.J.C. (Gert) JordaanSource: Die Kerkblad 118, pp 10 –11 (2016)More LessHermeneutiek (Verstaankunde) is die vakwetenskap wat beginsels en metodes van verstaan bestudeer. Die beginsels van Bybelverklaring waarna ons 'n vorige keer gekyk het, en die verhouding tussen skrywer, teks en leser, is alles reeds deel van Bybelse Hermeneutiek. Sul ke hermeneutiese sake is van uiterste belang, want sonder 'n begin selvaste en gebalanseerde vertrekpunt ontspoor Bybellees en -verklaringmaklik. Dit word bevestig deur allerhande tendense in die Hermeneutiek wat gereeld in kerk en teologie opduik.
-
Die GKSA, die 16 Junie/40- byeenkoms en versoening : fokus
Author Cassie AucampSource: Die Kerkblad 118, pp 12 –13 (2016)More LessUit verskeie oorde is gevra of en hoe die GKSA betrokke was by die onlangse versoeningsgeleentheid in die Orlando-stadion in Soweto. As voorsitter van ons Deputate wat belas is met die verhoudinge en skakeling met binnelandse kerke, wil ek graag op die vrae antwoord, sonder om noodwendig al die deputate by elke argument te betrek.
-
Hoe belangrik is Afrikaans in die huidige Suid-Afrika? : fokus
Author Heilna Du PlooySource: Die Kerkblad 118, pp 14 –16 (2016)More LessIdentiteit en die werking
van taal Wanneer 'n baba gebore word, neem so 'n mensie aanvanklik bloot sintuiglik waar, beelde en kleure, lig en donker, geluide, temperatuur, sag en hard, koud en warm. Die inligting is egter amorf en intuïtief: dit is eers wanneer die kind taal aanleer dat hy die kennis en inligting waaroorhy beskik en wat hy verwerf, prakties kan gebruik en daaroorkan kommunikeer. Dit is asof taal die inligting in diebrein en selfs in die on derbe wuste struktureer en ditbruik baar maak. Daarom sê psigoanalitici dat die mensse psige en onderbewuste soos sy taal gestruktureer is.
-
Is Jesus 'n storie? : fokus
Author HF (Hennie) Van WykSource: Die Kerkblad 118 (2016)More LessEk het onlangs die bevesti ging van 'n kollega van een van die ander Afrikaanse Kerke bygewoon. Nadat die konsulent uit Johannes 6 die wonderwerk van die vermeer dering van die brood en visse gelees het, maak hy die Bybel toe en sê : "Nou wil ek eers vir julle 'n storie vertel ..." Ná die bevestiging het al die dominees en pastore in 'n ry moes staan en hom wel kom heet. Baie het vir die bevestigde predikant 'n ver sie gelees. Daarna is die innerlike versterk en elkeen het huis toe gegaan. Tuis was my vraag aan my vroutjie: "Is Jesus 'n storie?" Preekmaak is en bly 'n moeilike saak. Om aktueel tepreek, is ook 'n uitdaging. Hoe populêr moet daar gepreek word?
-
Wekroep vir terugkeer na teologiese en kerklike balans : boekbespreking
Author J.H. (Hoffie) HofmeyrSource: Die Kerkblad 118, pp 18 –19 (2016)More LessSterk standpunte te midde van twyfel en verwarring - na aanleiding van Cas Vos se nuwe boek "Daarom glo ek" 2015 was nogeens 'n interessante en merkwaardige jaar op alle lewensterreine. Ontwikkelinge en ontledinge rakende die kerk, die teologie, die politiek, die ekonomie, ensomeer, hetmekaar vinnig opgevolg. Sommige analises het ook in geskrewe woorde neerslag gevind.
-
Kommentaar Romeine, Johannes Calvyn (Ed.) : boekbespreking
Author G.J.C. (Gert) JordaanSource: Die Kerkblad 118 (2016)More LessSedert die Reformasie van die 16de eeu was die geskrifte van Johannes Calvyn 'n bron van insig waaruit die gereformeerde godsdiens bly put het. Daarom is dit met verloop van tyduit die oorspronklike Latyn in verskeie tale vertaal sodat gereformeerdes wêreldwyd dit kan lees.
-
Godsdiensvryheid eventueel bedreig : verklaring
Author Cassie AucampSource: Die Kerkblad 118 (2016)More LessDie Deputate Owerheid het op 29 Junie die volgende verklaring uitgereik : Die Deputate vir Owerheidsake van die Gereformeerde Kerke In Suid-Afrika neem met kommerkennis van die bedanking van Jimi Matthews (Waarnemende Uitvoerende Hoof van die SABC) oor 'n "wegvretende omgewing" binne die SABC. Ons kommer word versterk deur 'n brief vanprotes deur senior SABC-joernaliste oor "ongrondwetlike" vorms van sensuur binne die SABC, asook deur die skorsing van drie prominente joernaliste binne die SABC - Thandeka Gqubele, Foeta Krige and Suna Venter.
-
Geref. Kerk Boksburg - 80 jaar : van oraloor
Author D.J. (Daan) BakkerSource: Die Kerkblad 118, pp 22 –24 (2016)More LessGeskiedenis van ons gemeente
Die Here het ook aan die Wit wa - tersrand ná die toeloop in die tag tiger jare (almal het in die tyd op die rand saam getrek oor die goudvan die "Rand") kerke gevestig.
-
Studente ontvang prestasietoekennings : van oraloor
Source: Die Kerkblad 118 (2016)More LessDie Fakulteit Teologie van die Noordwes-Universiteitse jaarlikse prestasieplegtigheid het op 23 Mei 2016 in die kerksaal van die Hervormde Kerk (Studente ge meente) plaasgevind. Sjerrie en glühwein is voor af bedien om die ergste koue te verdryf en daar na is die presteerders en hulle metgeselle deur die waarnemende dekaan, prof. Francois Viljoen, verwelkom. Prof. Rikus Fick, die studentedekaan, het meer vertel van die studentelewe en die prestasies van die NWU. Na 'n tafelgebed deur dr. Aldred Ge na de is 'n voortrefl ike driegangmaaltyd, bereideur me Mariaan Breed en haar span voorgesit, met uitstekende rooi en wit wyn en pragtige ligte klassieke musiek. Sertifi kate is toegeken vir die beste onderskeidingsprestasie per kwalifi kasieprogramsowel as die beste onderskeidingsprestasie per vakgroepop voorgraadse- en honneursvlak. Op die groeps foto hieronder verskyn al die toppresteerders.
-
Briewe van ons leser
Authors: Andries Burger and Bart KooiSource: Die Kerkblad 118, pp 26 –27 (2016)More LessKerklike vergaderings roep ook om reformasie
Sy mag skryf, maar nie praat nie?
-
Personalia / wel en wee
Source: Die Kerkblad 118 (2016)More LessSoos dit Die Kerkblad se voorneme, is wil ons broeders en susters emeriti gelukwens met hulle verjaardae. God sê: "Die getal van ons jare kan 70 wees, of as ons sterk is, 80." Totius het dit in Psalm