1887

n Die Kerkblad - Studente ontvang prestasietoekennings : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Fakulteit Teologie van die Noordwes-Universiteitse jaarlikse prestasieplegtigheid het op 23 Mei 2016 in die kerksaal van die Hervormde Kerk (Studente ge meente) plaasgevind. Sjerrie en glühwein is voor af bedien om die ergste koue te verdryf en daar na is die presteerders en hulle metgeselle deur die waarnemende dekaan, prof. Francois Viljoen, verwelkom. Prof. Rikus Fick, die studentedekaan, het meer vertel van die studentelewe en die prestasies van die NWU. Na 'n tafelgebed deur dr. Aldred Ge na de is 'n voortrefl ike driegangmaaltyd, bereideur me Mariaan Breed en haar span voorgesit, met uitstekende rooi en wit wyn en pragtige ligte klassieke musiek. Sertifi kate is toegeken vir die beste onderskeidingsprestasie per kwalifi kasieprogramsowel as die beste onderskeidingsprestasie per vakgroepop voorgraadse- en honneursvlak. Op die groeps foto hieronder verskyn al die toppresteerders.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3303/EJC191409
2016-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error