1887

n Die Kerkblad - Godsdiensvryheid eventueel bedreig : verklaring

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Deputate Owerheid het op 29 Junie die volgende verklaring uitgereik : Die Deputate vir Owerheidsake van die Gereformeerde Kerke In Suid-Afrika neem met kommerkennis van die bedanking van Jimi Matthews (Waarnemende Uitvoerende Hoof van die SABC) oor 'n "wegvretende omgewing" binne die SABC. Ons kommer word versterk deur 'n brief vanprotes deur senior SABC-joernaliste oor "ongrondwetlike" vorms van sensuur binne die SABC, asook deur die skorsing van drie prominente joernaliste binne die SABC - Thandeka Gqubele, Foeta Krige and Suna Venter.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3303/EJC191411
2016-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error