1887

n Die Kerkblad - Is Jesus 'n storie? : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek het onlangs die bevesti ging van 'n kollega van een van die ander Afrikaanse Kerke bygewoon. Nadat die konsulent uit Johannes 6 die wonderwerk van die vermeer dering van die brood en visse gelees het, maak hy die Bybel toe en sê : "Nou wil ek eers vir julle 'n storie vertel ..." Ná die bevestiging het al die dominees en pastore in 'n ry moes staan en hom wel kom heet. Baie het vir die bevestigde predikant 'n ver sie gelees. Daarna is die innerlike versterk en elkeen het huis toe gegaan. Tuis was my vraag aan my vroutjie: "Is Jesus 'n storie?" Preekmaak is en bly 'n moeilike saak. Om aktueel tepreek, is ook 'n uitdaging. Hoe populêr moet daar gepreek word?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/118/3303/EJC191414
2016-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error