1887

n Die Kerkblad - Die wegstuur van die vreemde vroue : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract


Die wegstuur van die vreemde vroue wat met sommige Joodse mans getroud was (volgens Esra 9-10) word soms gesien as 'n hartelose, wrede daad deur die priester Esra en die Joodse gemeenskap om die voortbestaan van die Jodendom te beskerm in die tyd ná die ballingskap, wat veral later tot allerlei formalistiese en wettisistiese beskouings van die Jodendom gelei het. Dit het rampspoedige gevolge vir die Jodendom gehad wat daartoe gelei het dat hulle steeds as 'n heel aparte groep mense in die wêreld beskou is. Dit het in latere eeue ook tot wrede vervolging van die Jode in verskillende wêrelddele gelei.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/2016/3299/EJC185759
2016-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error