1887

n Die Kerkblad - Hoe belangrik is die Koninkryk van God in ons lewe? (3) : fokus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die internasionaal bekende skrywer André P Brink is in 2015 onverwags op 'n vliegtuig oorlede op 'n terugvlug van Europa na Suid-Afrika. Daar is nie baie mense wat weet dat hy aan die destydse PU vir CHO (tans NWU) studeer het en in sy jeugjare 'n oortuigde "Calvinis" was nie. Ons was in die 1950's saam op die Puk, hy twee jaar voor my, sodat ons mekaar redelik leer ken het, hoewel ons in afsonderlike koshuiskomplekse gebly het.


In my boek oor die koninkryk bestee ek 'n artikel aan hom omdat ek graag wou nadink oor die vraag waarom Brink sy "Calvinisme" (ek hou nie van die woord nie) en Christelike geloof verruil het vir 'n lewensbeskouing wat bekendstaan as die "eksistensialisme", waarop ons later terugkom. Hy verwys self na "die helse las van die Calvinisme" waarmee hy grootgeword het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/2016/3299/EJC185766
2016-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error