1887

n Die Kerkblad - Wat beteken roeping? : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Oor die vraag of Christus ons enigste Verlosser is wat deur sy dood en opstanding vir al ons sondes betaal het en die dood oorwin het, is daar grootliks eenstemmigheid onder kerke en groepe in die Christelike tradisie. Oor die vraag hoe ons aan die verlossing deur Christus deel kry, gaan die paaie egter uitmekaar. Daar is reeds sedert die vroegste tye die dwaling om aan die mens 'n aandeel te gee in die verkryging van die saligheid. In ons tyd leef hierdie dwaling sterker as ooit, omdat die mens en sy wil al hoe meer in die sentrum staan. Dit is onder andere in die Pentekostalistiese teologie wat hierdie dwaling sterk leef.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/2016/3299/EJC185768
2016-03-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error