1887

n Die Kerkblad - "Meer preke, asseblief!" : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Prediking as Woordverkondiging verkeer in 'n krisis. Een oorsaak is dalk gebreke in die keuring van studente (ten opsigte van die vereiste gawes) en hulle opleiding (ten opsigte van preekmaak en hoe om te preek)? Of het predikers nie genoeg tyd vir preekvoorbereiding nie weens "belangriker" verpligtinge? Daar is toenemende nadruk op "minder preek, meer doen" en die oordeel "prekery is 'n swak kommunikasiemiddel" (en daar word aangedring op allerhande foefies as plaasvervangers vir die lewende verkondiging van die Woord). Die belangrikheid van Woordbediening word ook afgewater deur 'n oorbeklemtoning van die sakramente - en veral die nagmaal: lidmate moet hulle spesiaal daarvoor voorberei en word opgevorder tot nabetragting (wat van voorbereiding en nabetragting van elke Sondag se deelname aan die erediens?), en die jaarprogram word rondom "die nagmaal" (slegs elke drie maande) beplan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/2016/3299/EJC185769
2016-03-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error