1887

n Die Kerkblad - Sinodebesluit geen grond vir skeuring of verdeeldheid nie : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is nou reeds goed bekend dat die Buitengewone Algemene Sinode van die GKSA (12-16 Januarie) die besluite van Sinodes 2003 en 2009 oor die vrou in die besondere dienste gehandhaaf het. Dit beteken dat vrouelidmate steeds tot die diens van diaken toegelaat word, maar nie tot die diens van ouderling of predikant nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/2016/3299/EJC185770
2016-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error