1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Stuk saamleef met die Griekwa-mens.
, Karel Schoeman : book review

Volume 67, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Oor die geskiedenis van die Griekwas is daar nog min werklik indringende historiese navorsing gepubliseer. Eintlik is daar bitter min goeie navorsing oor die geskiedenis van die sogenaamde Basters, wat die sentrum van die Kaapkolonie veral teen die einde van die agtiende eeu begin verlaat en dieper die binneland van Suider-Afrika indring. Die vroeë geskiedenis van die Koi en die blankes en die swart Suid-Afrikaanse inwoners is redelik wyd beskrywe. Hierdie nuwe historiese werk van Karel Schoeman is die eerste omvattende beskrywing van die Griekwas.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/67/3/EJC59061
2002-01-01
2017-03-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error