1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - The role of the Christian community in a plural society : research article

USD

 

Abstract

This article identifies four ways in which our society is often referred to asbeing plural. It discusses four pluralisms and indicates several challengesassociated with each one of them. It argues that the Christian communityhas to consider all four of these aspects of pluralism when seeking tounderstand its role.


It is argued that part of the role that the Christian community has to takeseriously is that of maintaining and establishing institutions that will help inan open confession of Christ. This role includes that of having a vigorousand comprehensive apologetics, in the classical sense, of providing proofsfor the central Christian positions, defending Christian positions byproviding answers to questions that are raised, as well as offering anoffensive that seeks to highlight the problems associated with non-Christianviews.

Hierdie artikel identifiseer vier betekenisse wat gewoonlike tersake iswanneer na ons samelewing verwys word as "pluraal". Hierdie vierbetekenisse word bespreek en vestig die aandag op 'n paar uitdagings watmet elkeen van hulle saamhang. In die artikel word 'n pleidooi gelewer datdie Christelike gemeenskap al vier hierdie betekenisse van pluralisme in agmoet neem om sy rol te verstaan.


Die outeur voer aan dat 'n deel van die rol wat die Christelike gemeenskapin hierdie verband ernstig moet beskou, is om instellings wat Christusopenlik bely, te help stig en onderhou. Hierdie rol behels onder andere dievolgende: die beoefen van 'n aktiewe en omvattende apologetiek, deurbewyse vir sentrale Christelike standpunte te voorsien. Ook moetChristelike standpunte verdedig word deur vrae wat daaroor gestel word tebeantwoord. Nie-Christelike beskouings en die benadruk van probleme wathiermee saamhang, moet ook weerlê word.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/67/4/EJC59073
2002-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error