1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die Bybel in gedrang?
, Adrio König : book review

USD

 

Abstract

Hierdie boek, die dertiende "groot" boek van die skrywer oor geestelike en teologiese onderwerpe, is gerig op "gewone mense wat in die Bybel belangstel". Daarom is dit ook geskryf in 'n taal wat die gemiddelde Afrikaanse leser maklik sal verteer. Eintlik is dit 'n populêre geskrif oor die Bybel wat gebaseer is op geloofs-, teologiese (dogmatiese en eksegetiese) en ander insigte, 'n geskrif wat sommige van die vrae vra wat die gelowige in die kerkbank vra óf, hier en daar, nie vra nie, maar wat ook sommige teologiese vrae oor die onderwerp bytrek.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/1/EJC59078
2003-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error