1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Etiese grondslae van die grondwetlike reg : 'n reformatoriese perspektief : research article

USD

 

Abstract

Ethical foundations of constitutional jurisprudence : a reformational perspective


South African constitutional jurisprudence is delivered on a value-driven basis. The implication of this approach is that the Constitution is interpreted by courts in terms of the fundamental values of the Constitution of 1996, that is, human dignity, equality and freedom. The value-driven basis of constitutional jurisprudence was emphasised by the Constitutional Court in State v Makwanyane. Abstract ideals, however, always suppose certain ethical presuppositions. It is therefore important that a common framework of values should be created to help courts interpret the Constitution. The aim of this article is to focus on the ethical content that the Constitutional Court currently gives to the fundamental values of the Constitution, and to provide a brief Reformational perspective on the values of dignity, equality and freedom. The central theoretical argument of this article is that courts found rights, in accordance with constitutionalism which is a product of the Enlightenment, anthropocentrically in the inherent qualities that man possesses. The Reformational tradition, in contrast, founds the rights of man theocentrically in man's relation with God.

Die Suid-Afrikaanse grondwetlike regspraak word op 'n waardegedrewe grondslag gelewer. Dit beteken dat die Grondwet van 1996 deur howe geïnterpreteer word in terme van die grondwaardes van die Grondwet, naamlik menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Die waardegedrewe aard van grondwetlike regspraak is deur die Grondwetlike Hof beklemtoon in State v Makwanyane. Abstrakte ideale veronderstel egter altyd etiese voorveronderstellings. Dit is daarom belangrik dat 'n gemeenskaplike raamwerk van waardes geskep moet word wat as 'n interpretatiewe raamwerk vir grondwetlike regspraak kan dien. Die doel van hierdie artikel is om te fokus op die etiese inhoud wat howe tans aan die grondwetlike waardes van menswaardigheid, gelykheid en vryheid gee. Daarna sal 'n kort Reformatoriese perspektief op menswaardigheid, gelykheid en vryheid gegee word. Die sentrale teoretiese argument van hierdie artikel is dat howe regte tans, ooreenkomstig die siening van die konstitusionalisme wat 'n produk van die Verligting was, antroposentries fundeer in die inherente eienskappe van die mens. Die Reformatoriese tradisie daarteenoor, fundeer die regte van die mens teosentries in die mens se verhouding tot God.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/1/EJC59081
2003-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error