1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die Christelike lewensvisie van aartsbiskop Desmond M. Tutu (2) : sy mens- en samelewingsbeskouing : research article

USD

 

Abstract

The Christian worldview of archbishop Desmond M. Tutu (2) : his view on being human and on society


The previous article discussed the following components of the Christian worldview of Archbishop D.M. Tutu : (1) his view of God, (2) of God's laws for creation, (3) of time and history and (4) of our natural environment. This article completes the exposition about his worldview by paying attention to the last two - very important and relevant - components : (5) his view of being human (anthropology) and (6) of society.
In the exposition of his anthropology the following aspects are highlighted : (1) religion as integral, total surrender to God and service to our fellow human beings; (2) the need for humaneness and being human; (3) the idea of ubuntu or human interdependence and (4) human freedom and responsibility.
Regarding his perspective on society the following aspects receive attention : (1) his rejection of three unsound views of societal life (apartheid, communism and capitalism); (2) his proposals for a better society in future and (3) his inability to visualize a post-apartheid society in the light of the possible solution offered by a Reformational, pluralist model.
The two articles are concluded by a brief evaluation of Tutu's contribution to a genuine Christian worldview. In spite of some deficiencies, we would have been much poorer without it. As dwarfs we will have to stand on the shoulders of this giant to be able to see further, deeper and sharper.

In die vorige artikel is die volgende komponente van die Christelike lewensvisie van aartsbiskop D.M. Tutu bespreek : (1) sy Godsidee, (2) wetsidee, (3) idee oor tyd en geskiedenis en (4) oor die natuur. Hierdie artikel voltooi die uiteensetting van sy lewensvisie deur aan die laaste twee - baie belangrike en relevante - komponente aandag te gee : (5) sy mens- en (6) samelewingsbeskouing.


By die uiteensetting van sy mensbeskouing word die volgende fasette uitgelig : (1) religie as integrale, algehele oorgawe aan God en diens aan die medemens; (2) die noodsaaklikheid van menslikheid en menswaardigheid; (3) die ubuntu-gedagte of menslike interafhanklikheid en (4) menslike vryheid en verantwoordelikheid.
Wat sy samelewingsvisie betref, ontvang die volgende aspekte aandag : (1) sy verwerping van drie onaanvaarbare samelewingsvisies (apartheid, kommunisme en kapitalisme); (2) sy voorstelle vir 'n beter samelewing en (3) sy onvermoë om 'n post-apartheidsamelewing te visualiseer in die lig van die moontlike oplossing van 'n pluralistiese samelewingsbeskouing.
Die twee artikels word afgesluit met 'n kort evaluering van Tutu se bydrae tot 'n werklik Christelike lewensvisie. Ten spyte van sekere leemtes en gebreke daarvan sou ons daarsonder baie armer gewees het. Die bekende gesegde geld ook hier : 'n dwergie kan soms verder sien omdat hy op die skouers van 'n reus staan.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/1/EJC59082
2003-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error