1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die wetenskap "in U lig" - wat sê dit vir die PUK self? : discussion

USD

 

Abstract

Science "in Thy light" - what does it say to the PUK itself?


At the moment of the name change of the Potchefstroom University for Christian Higher Education (PU for CHE) it may be opportune to take not only an outward look but also an inward look at the implications of this step, and to ask ourselves what these issues look like to the inside. With reference to the past it is important to ask to what extent the PU for CHE, i.e. its body of staff, wants to live and work according to its motto. This contribution attempts to investigate this matter by subjecting to scrutiny a variety of issues - in particular on the academic terrain.

Die wetenskap "in U lig" - wat sê dit vir die PUK self?


By die verandering van die naam van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) kan dit tydig wees om nie vir die implikasies van hierdie stap net na buite te kyk nie, maar ook na binne en om te vra hoe hierdie sake na binne lyk. In aansluiting by die verlede is dit dan belangrik om te vra in watter mate wil die PU vir CHO, dit wil sê sy breë personeelkorps, lewe en werk volgens sy leuse. Bestek word in hierdie bydrae geneem deur te kyk na 'n verskeidenheid sake op veral die akademiese terrein.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/2_3/EJC59088
2003-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error