1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die impak van die Anglo-Boereoorlog op Durban
, Johan Wassermann and Brian Kearney, eds. : book review

USD

 

Abstract

Alle boekliefhebbers asook belangstellendes in die Anglo-Boereoorlog is bewus van die feit dat die 100-jarige herdenking van dié oorlog tot die publikasie van dosyne boeke oor daardie konfrontasie aanleiding gegee het. Nie dat die oorlog voor die aanvang van die herdenking 'n vergete insident was nie. Inteendeel, sedert die eerste boeke oor die oorlog reeds binne die eerste jaar na die uitbreek daarvan hulle verskyning gemaak het, was die oorlog deurentyd 'n onderwerp wat genoegsame belangstelling uitgelok het om op gereelde basis publikasies daaroor lewensvatbaar te maak. Die ontploffing in die getal publikasies oor die afgelope drie jaar was egter vir talle belangstellendes, waaronder hierdie resensent, 'n groot en aangename verrassing.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/2_3/EJC59091
2003-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error