1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - The need for more Christian counsellors : research article

USD

 

Abstract

The need for more Christian counsellors


More and more people become victims of or are affected by crime that is seemingly running rampant in the world. The existing support services cannot cope with the number of people in need of help. Christian counsellors can and should assist in this regard because they have much to offer, such as compassion and love. Christian counselling has a place and role to play in society with its ultimate goal being the facilitation of spiritual growth.
The perceived problem is the fact that there are few trained Christian counsellors and a lack of acceptance of such counsellors by authorities and the community. The suggested solution is that the church (as the body of Christ) should assume a more prominent role in rectifying the situation, by helping to change the perceptions about the role Christian counsellors can play, and by improving their training.

Die behoefte aan meer Christenberaders


Meer en meer mense word die slagoffers of word geraak deur misdaad wat klaarblyklik die wêreld beïnvloed. Bestaande ondersteuningsdienste kan nie werklik aan al die behoeftes van mense in nood voldoen nie. Christenberaders kan en behoort in hierdie verband hulp te verleen aangesien hulle baie het om te bied, byvoorbeeld empatie en liefde. Christelike berading het 'n plek en 'n rol om te vertolk in die gemeenskap met die uiteindelike doel om geestelike groei te bemiddel.
Die waargenome probleem is die feit dat daar te min opgeleide Christenberaders is en dat Christenberaders nie die nodige aanvaarding geniet deur die owerhede en die gemeenskap self nie. Die voorgestelde oplossing is dat die kerk (as die liggaam van Christus) 'n meer prominente rol moet speel om die aangeleentheid reg te stel deur byvoorbeeld die opleiding van beraders te verbeter, en te help om die persepsie oor Christenberaders en die taak wat hulle het om te vervul, te verander en reg te stel.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/2_3/EJC59094
2003-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error