n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Staatsinmenging in privaat-eiendom : verantwoordbaar vanuit Christelike perspektief? : research article




Government interference in private property - justifiable from a Christian perspective?

A new concept of property was introduced into the South African legal system with the promulgation of the Constitution of South Africa (1996). Many South Africans regard this new notion as an imminent danger to the concept of ownership as known in the pre-constitutional era. The aim of this article is to establish whether the new concept of property and the state's role in regulating property can be justified from a Christian perspective. The author briefly discusses the views of Thomas of Aquino and Hugo de Groot with regard to the individual's rights to hold private property. Thereafter the new property concept in terms of section 25 of The Constitution, as well as the distinction between expropriation and deprivation is examined. The requirements for expropriation, deprivation and constructive expropriation are discussed with reference to applicable case law. In the conclusion the author considers whether the new property concept is justifiable in the light of the previously discussed Christian perspectives.

Staatsinmenging in privaat-eiendom - verantwoordbaar vanuit Christelike perspektief?

Met die promulgering van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika (1996) is 'n nuwe eiendomsbegrip in die Suid-Afrikaanse regstelsel bekendgestel. Talle Suid-Afrikaners beskou hierdie nuwe konsep as 'n bedreiging vir die eiendomsbegrip soos dit pre-konstitusioneel gegeld het. Die doel van hierdie artikel is om te bepaal of die nuwe eiendomsbegrip en die staat se rol in die regulering van eiendom, vanuit 'n Christelike perspektief verantwoord kan word. Thomas van Aquino en Hugo de Groot se standpunt oor die individu se reg om privaat-eiendom te besit, word oorsigtelik bespreek. Daarna word die nuwe eiendomsbegrip in terme van artikel 25 van die Grondwet, asook die onderskeid tussen ontneming en onteiening bespreek. Die vereistes vir onteiening, ontneming en konstruktiewe onteiening word bespreek aan die hand van toepaslike regspraak. Ten slotte word nagegaan of die huidige eiendomsbeskouing verantwoordbaar is vanuit die gestelde Christelike perspektiewe.


Article metrics loading...

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error