1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Reflecting on the philosophical implications of evolution : research article

USD

 

Abstract

Reflecting on the philosophical implications of evolution


Evolution as paradigm is a prescribed topic in contemporary South African education. This means that macro-evolution - the idea that life evolved progressively from inert matter to humankind's coming into being - must form the foundation of South African education. The aim of this article is to reflect, in a spirit of respectful yet critical enquiry, on three issues with regard to macro-evolution : First, the theory of macro-evolution is placed in its historical context which indicates that although this theory owes its widespread acceptance to Charles Darwin, it did not originate with him. Second, the scientific status of the theory of macro-evolution is scrutinised. Karl Popper's view of this theory as a metaphysical framework for research is given, accompanied by a brief discussion. Third, three evolutionary worldviews are identified and discussed.

'n Besinning oor die filosofiese implikasies van evolusie


Evolusie as paradigma word tans vir Suid-Afrikaanse onderwys voorgeskryf. Dit beteken dat makroevolusie - die idee dat lewe progressief vanaf nie-lewende materie tot by die mens opwaarts ontwikkel het - die grondslag van die Suid-Afrikaanse onderwys moet vorm. Die doel met hierdie artikel is om in 'n gees van respekvolle dog kritiese vraagstelling oor drie sake wat op makroevolusie betrekking het, na te dink : Eerstens word die teorie van makroevolusie in sy historiese konteks geplaas wat daarop dui dat die wye aanvaarding van dié teorie wel aan Charles Darwin te danke is, maar dat dit nie by hom onstaan het nie. Tweedens word die wetenskaplike status van die teorie van makroevolusie onder oë geneem. Karl Popper se siening van dié teorie as 'n metafisiese navorsingsraamwerk word gegee en toegelig met 'n oorsigtelike bespreking. Derdens word drie evolusionêre wêreldbeskouings geïdentifiseer en bespreek.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/2_3/EJC59099
2003-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error