1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die proses van waardeverheldering in die Suid-Afrikaanse onderwysopset beoordeel vanuit reformatoriese perspektief : research article

USD

 

Abstract

The process of values clarification in South African education from a reformational perspective


Values clarification has been playing a key role in education in South African schools since 1996. In this article a discussion of this approach in education leads to a search for answers to questions such as "Whose values are clarified?" and "When / Where does the process of clarification end?" Answers to questions such as these and an outline of guidelines sprouting from a reformational foundational framework lead the author to conclude that values-clarification education has only limited value: it merely clarifies the public moral code endorsed by the (education) authorities. Other value systems, including a reformational one, should also be involved in the process for it to become more educationally relevant.

Die proses van waardeverheldering in die Suid-Afrikaanse onderwysopset beoordeel vanuit Reformatoriese perspektief


Waardeverheldering speel sedert 1996 'n sleutelrol in die Suid-Afrikaanse onderwys. In dié artikel word gesoek na antwoorde op vrae soos: "Wie se waardes word verhelder?" en "Wanneer / Waar eindig die proses van waardeverheldering?" Antwoorde op hierdie vrae en die riglyne voortvloeiend uit 'n reformatoriese denkraamwerk lei tot die konklusie dat die waardeverhelderingsproses soos dit tans daar uitsien, slegs beperkte waarde het: dit lei eintlik maar net tot die verheldering van die waardes opgeneem in die openbare morele kode soos onderskryf deur die huidige (onderwys-)owerhede. Ander waardesisteme, insluitend die reformatoriese, behoort ook in die proses betrek te word ten einde te verseker dat die proses opvoedkundig relevant bly.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/2_3/EJC59101
2003-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error