1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Legal requirements for school rules and disciplinary sanctions : research article

USD

 

Abstract

Legal requirements for school rules and disciplinary sanctions


The new educational dispensation has created some uncertainty regarding the application and formulation of school rules, lawful disciplinary measures and procedural requirements for discipline in schools. This contribution is aimed at providing a legal framework for lawful school rules, as well as for the interpretation and application of school rules. The legal framework is assessed from a reformational frame of reference, which includes taking a stand regarding the state and its functions. The discussion focuses on phenomena such as education, discipline and order. The requirements for lawful disciplinary measures are also addressed. The conclusion is that the drastic changes to the system afford Christian governing bodies and educators the opportunity to promote true discipleship within the parameters of the law.

Regsvereistes vir skoolreëls en dissiplinêre maatreëls


Die nuwe onderwysbedeling het 'n mate van onsekerheid meegebring aangaande die toepassing en formulering van skoolreëls, regmatige dissiplinêre maatreëls en die prosedurele vereistes vir die handhawing van dissipline in skole. Hierdie bydrae is gerig op die verskaffing van 'n regsraamwerk vir regsgeldige skoolreëls, asook vir die uitleg en toepassing van skoolreëls. Die regsraamwerk word geëvalueer vanuit 'n reformatoriese verwysingsraamwerk, wat inhou dat standpunt ook ingeneem word aangaande die staat en staatsfunksies. Die bespreking fokus op verskynsels soos onderwys, dissipline en ordelikheid. In die proses word die vereistes vir regsgeldige dissiplinêre maatreëls aan die orde gestel. Die gevolgtrekking is dat die drastiese wysigings tot die stelsel Christelike beheerliggame en opvoeders die geleentheid bied om binne die parameters van die reg ware dissipelskap te bevorder.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/4/EJC59113
2003-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error