1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Leerderperspektief op dissipline : 'n kwalitatiewe ontleding : research article

USD

 

Abstract

A learner perspective on discipline : a qualitative analysis


Recent research has indicated that learner discipline constitutes a problem in South African schools. The aim of this research was to construct a learner perspective on discipline from a reformational point of view. A further aim was to report on an empirical study about how learners judged the state of discipline in their schools from this perspective. As part of a research project on learner discipline at the Potchefstroom University for CHE, learners at Afrikaans primary schools in the North West Province took part in an essay competition. The topic of the essay was "Discipline at my school". The essays were subjected to a content-analysis.
Learners realise the need for discipline and justify their belief in the need for discipline on practical (prerequisite for learning) and religious grounds. Most learners are of the opinion that the state of learner discipline in their schools is good. Misbehaviour that does occur is of a less serious nature (i.e. not criminal misbehaviour). Learners regard parental guiding as the most significant cause of ill-discipline at schools. A significant number of learners wrote that existing measures to maintain discipline at their schools were ineffective. Re-resorting to corporal punishment was the most commonly recommended alternative.
This article concludes with recommendations for follow-up research and improvement of education practice.

'n Leerderperspektief op dissipline : 'n kwalitatiewe ontleding


Onlangse navorsing het getoon dat leerderdissipline 'n probleem in Suid-Afrikaanse skole is. Die doel van die navorsing wat hierdie artikel ten grondslag lê, was om 'n leerderperspektief op dissipline vanuit 'n reformatoriese perspektief te konstrueer. 'n Verdere doelwit was om vanuit hierdie perspektief verslag te doen oor 'n studie van hoe leerders die stand van dissipline in hul skole beoordeel. As deel van 'n navorsingsprojek oor leerderdissipline deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, het leerders aan Afrikaanse laerskole in die Noordwes-Provinsie aan 'n opstelkompetisie deelgeneem. Die tema van die opstel was "Dissipline by my skool". Die opstelle is ontleed op grond van die inhoud.
Leerders besef die noodsaaklikheid van dissipline, en grond hul mening op praktiese (voorvereiste vir leer) en godsdienstige gronde. Dié wangedrag wat wel voorkom, is van 'n minder ernstige aard (dit wil sê nie kriminele wangedrag nie). Die meeste leerders meen dat die stand van dissipline by hul skole goed is. Ontoereikende ouerleiding word as die vernaamste oorsaak van swak leerderdissipline in skole beskou. 'n Beduidende aantal leerders het geskryf dat bestaande maatreëls om dissipline in skole te handhaaf ondoeltreffend is. Die herinstellling van lyfstraf was die mees algemeen aanbevole alternatief.
Die artikel sluit af met aanbevelings vir verdere navorsing en vir die verbetering van die onderwyspraktyk.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/68/4/EJC59115
2003-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error