1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Is Christiaan de Wet se roem geregverdig?
Leopold Scholtz : book review

USD

 

Abstract

Dat Christiaan de Wet een van die mees legendariese figure in die Suid-Afrikaanse geskiedenis is, sal niemand probeer ontken nie. Digters het sy lof besing en aan hom hulde gebring, liedjieskrywers het sy heldedade gepopulariseer, spotprenttekenaars in Europa het hom veral tydens die Anglo-Boereoorlog tot ?n onoorwinlike ikoon verhef, strate is na hom vernoem en hy het die verpersoonliking van durf en heldemoed geword - nie net in Afrikaneroƫ nie, want selfs oudpresident Nelson Mandela het in sy outobiografie gemeld dat De Wet vir hom 'n rolmodel as vryheidsvegter was.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/1/EJC59126
2004-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error