1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Islamic marriages in South Africa : ? : research article

USD

 

Abstract

Islamic marriages in South Africa : Quo vadimus?


Due to their potentially polygamous nature, Islamic marriages are not recognised in terms of South African law. The consequences of this non-recognition have been particularly unfair to Muslim women. Until 2000 a Muslim woman had no claim for loss of support if her husband was unlawfully killed. Even today she cannot claim maintenance from her husband after a divorce; she is not an intestate beneficiary after the death of her husband; can be compelled to give evidence against her husband in criminal proceedings and can not claim financial support during the course of her marriage. Since early times there have been calls for the recognition of Islamic marriages. The 1996 Constitution of South Africa protects, among other rights, cultural and religious rights and makes provision for the recognition of cultural and religious marriages by means of legislation. This article gives a brief historical overview regarding the position of Islamic marriages in South Africa. Thereafter the current position of Islamic marriages will be discussed, and finally a few comments regarding the future of Islamic marriages will be given.

Islamitiese huwelike in Suid-Afrika : Quo vadimus?


Die Suid-Afrikaanse reg ontken die geldigheid van Islamitiese huwelike as gevolg van die potensieel poligamiese aard daarvan. Die gevolge van dié nie-erkenning is besonder nadelig vir Moslemvroue. Tot en met 2000 kon sy nie onderhoud eis indien haar man onregmatig gedood is nie. Selfs vandag kan sy geen onderhoud van haar man na 'n egskeiding eis nie. Verder is sy nie 'n intestate erfgenaam na die dood van haar man nie; sy kan gedwing word om getuienis teen haar man in 'n kriminele saak af te lê en sy kan nie finansiële ondersteuning tydens haar huwelik eis nie. Sedert die vroegste tye was daar eise vir die erkenning van Islamitiese huwelike in Suid-Afrika. Die 1996 Grondwet beskerm onder andere kulturele en godsdienstige regte en maak voorsiening vir die erkenning van kulturele en godsdienstige huwelike by wyse van wetgewing. In hierdie artikel word 'n breë oorsig oor die geskiedenis met betrekking tot die erkenning van Islamitiese huwelike in Suid-Afrika gegee. Daarna word die huidige posisie bespreek en laastens word enkele opmerkings aangaande die toekoms van Islamitiese huwelike gemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/1/EJC59127
2004-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error