1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Learner discipline : an Australian perspective : research article

USD

 

Abstract

Learner discipline : an Australian perspective


discipline problems do exist - including bullying behaviour. For this kind of problem schools should have management policies in place. As traditional behaviour-management practices - including corporal punishment - are largely prohibited in Australian schools, contemporary practices centre on management through supportive school programmes, including appropriate curricula and school-support structures. This article supports the belief that measures such as the exclusion of misbehaving learners should be treated with caution. Measures such as this might not reflect accepted international principles and practices and should only be exercised in the most extreme circumstances. The article also supports the view that it is part of the school's role to ensure that all learners are aware of the reality that while they have rights, they also have corresponding responsibilities. This awareness is more likely to be achieved in a supportive school culture where each learner is recognised as having unique qualities that can mature and grow in an appropriate learning environment.

Leerderdissipline : 'n Australiese perspektief


Skole in Australië word grotendeels as veilig beskou. Daar bestaan nietemin dissiplinêre probleme, insluitende afknouende gedrag. Vir hierdie tipe probleme wat voorkom, moet skole die regte beleidsdokumente hê waarvolgens die verskynsel bestuur word. Aangesien die tradisionele gedragsbestuursmodelle soos lyfstraf tans in die meeste skole in Australië verbied word, wentel hedendaagse gebruike rondom ondersteuningsprogramme, wat geskikte kurrikula in die skool se ondersteuningstruktuur insluit.
Hierdie artikel ondersteun die oortuiging dat metodes soos die uitsetting van leerders wat skuldig is aan wangedrag met omsigtigheid toegepas moet word. Dit mag waarskynlik teen aanvaarde internasionale beginsels en gebruike wees en behoort slegs in uiterste gevalle toegepas te word.
Die artikel onderskryf egter ook die standpunt dat leerders moet aanvaar dat hulle nie net oor regte beskik nie, maar ook die ooreenstemmende verpligtinge en verantwoordelikhede moet aanvaar. Skole moet dit as deel van hulle taak beskou om 'n bewuswording hiervan te kweek. Dit kan waarskynlik die maklikste bereik word deur die daarstelling van 'n ondersteunende skoolkultuur waar elke leerder gesien word as 'n persoon met unieke eienskappe wat in 'n geskikte leeromgewing en deur groei tot rypheid kan kom.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/2/EJC59141
2004-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error