1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - How "postmodern" is "postmodernism"? : research article

USD

 

Abstract

How "postmodern" is "postmodernism"?


This article sets out to question the claim that "postmodernism" is merely a development of the second half of the 20th century. What is unique about contemporary postmodernism is the way in which it has combined intellectual developments that emerged during the past five hundred years in a special manner. Therefore the supposed relatively recent origin of postmodernity it is not only misleading but also historically unsound. This is shown by going back to the pre- Enlightenment roots of both "modernity" and "postmodernity" - and it is done by accounting for the emergence and historical sources of modern irrationalism, historicism and the so-called "linguistic turn".

Hoe "postmodern" is die "postmodernisme"?


Die oogmerk van hierdie artikel is die aanspraak dat die "postmodernisme" bloot 'n ontwikkeling van die tweede helfte van die 20ste eeu is te bevraagteken. Die unieke van die kontemporêre postmoderne gees is juis dáárin geleê dat dit verskillende denkontwikkelinge wat gedurende die afgelope vyfhonderd jaar na vore getree het op 'n besondere wyse saamgesnoer het. Daarom is die veronderstelde relatief-resente ontstaan van die postmodernisme nie alleen misleidend nie, maar ook histories gesien onjuis. Dit word aangetoon deur terug te vra na die wortels van vóór die Verligting van sowel die modernisme as die postmodernisme terwyl tegelyk rekenskap gegee word van die ontwikkeling en historiese bronne van die moderne irrasionalisme, historisme en die sogenaamde. "taalwending".

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/2/EJC59143
2004-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error