1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Antheunis Janse of Biggekerke (1890-1960). Morning star of a 20th-century reformation : research article

USD

 

Abstract

Antheunis Janse of Biggekerke (1890-1960). Morning star of a 20th century reformation


This first biography is the result of research on the life and work of the Dutch thinker, Antheunis Janse (1890-1960) of Biggekerke conducted at intervals in South Africa and in the Netherlands during the past 35 years. The stimulus for the research was the fact that Janse has never been acknowledged for his contribution to Christian philosophy - especially anthropology - which originated in the thirties of the previous century in the Netherlands. The aim of this article is to demonstrate that he should be regarded (with Professors D.H. Th. Vollenhoven and H. Dooyeweerd) as a founding father of Christian- Reformational philosophy, also known as the philosophy of the Cosmonomic Idea or simply as the Amsterdam philosophy. No biography on this important thinker exists; the historical information provided is thus needed. The biographical details are intertwined with the following systematic aspects: Why reformation was required during Janse's lifetime; Janse's contribution to the development of Reformational philosophy; a more detailed discussion of his anthropological viewpoints; the secret of his reformational endeavours; and in conclusion, some suggestions are given about much needed research to be done to be able to fully profit from the rich heritage of this "morning star of a 20th-century reformation". An addendum of his most important publications are also provided.

Antheunis Janse van Briggekerke (1890-1960). Môrester van 'n 20ste eeuse reformasie


Hierdie eerste biografie weerspieël navorsing wat die afgelope 35 jaar met onderbrekings in Suid-Afrika en Nederland gedoen is oor die lewe en werk van die Nederlandse denker, Antheunis Janse (1890-1960) van Biggekerke. Die navorsing is gedoen omdat Janse nog nie werklik erkenning ontvang het vir sy bydrae tot die Christelike filosofie - veral die mensbeskouing - wat in die dertigerjare van die vorige eeu in Nederland ontstaan het nie. Die bedoeling van hierdie artikel is om aan te toon dat hy (tesame met proff. D.H. Th. Vollenhoven en H. Dooyeweerd) beskou behoort te word as een van die grondleggers van die Christelik-Reformatoriese filosofie, wat ook bekend staan as die Wysbegeerte van die Wetsidee of eenvoudig as die Amsterdamse filosofie. Die historiese gegewens is noodsaaklik, aangesien die lewensverhaal van hierdie belangrike denker nog steeds nie op skrif gestel is nie. Die biografiese gegewens word saamgevleg met die volgende sistematiese aspekte: Waarom reformasie in Janse se tyd noodsaaklik was; Janse se eie bydrae tot die ontwikkeling van die Reformatoriese Filosofie; sy besondere bydrae tot 'n Bybelsverantwoorde mensbeskouing; die geheim van sy reformatoriese arbeid. Ten slotte word enkele suggesties gemaak oor navorsing wat verder gedoen behoort te word om ten volle verryk te kan word deur die geestelike nalatenskap van hierdie "môrester van 'n twintigsteeeuse reformasie". 'n Bibliografie van sy belangrikste publikasies word in 'n bylaag verstrek.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/2/EJC59144
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error