1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Skepping en ewolusie. Konkurrensie of kongruensie? : research article

USD

 

Abstract

Creation and evolution. Competition or congruence?


In this article the author investigates the relation between creation and evolution. This issue, however, has to be discussed within the much wider framework of the relation between faith and science, or, more precisely, faith and reason. The author emphasises that a correct view of Scripture, as well as a correct interpretation, especially of Genesis 1-3, is of vital importance. It is also imperative to avoid simplistic answers and to distinguish between the different views in creationism and evolutionism. No final conclusion is reached, and the reader is invited to rethink the following question: would it be responsible to make use of 'evolution as a working hypothesis' (not 'evolutionism as dogma') within a Christian perspective?

Skepping en ewolusie. Konkurrensie of kongruensie?


Die outeur ondersoek in hierdie artikel die verhouding tussen skepping en ewolusie. Hierdie vraag moet egter bespreek word binne die wyer raamwerk van die verhouding tussen geloof en wetenskap, of meer presies, tussen geloof en verstand. Die skrywer beklemtoon dat 'n korrekte Skrifbeskouing, sowel as 'n korrekte Skrifverklaring, veral van Genesis 1-3, van bepalende belang is. Daarby is dit noodsaaklik om alle simplistiese antwoorde te vermy en om te onderskei tussen die verskillende beskouings in kreasionisme en ewolusionisme. Geen finale konklusie word bereik nie en die leser word uitgenooi om oor die volgende vraag na te dink: is dit verantwoord dat ewolusie as werkshipotese (nié ewolusionisme as dogma nie) in 'n Christelike perspektief hanteer mag word?

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/2/EJC59146
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error