1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Beknopte regshistoriese oorsig van die vereistes vir die totstandkoming van 'n regsgeldige huwelik

USD

 

Abstract


Within the Reformational tradition it is commonly accepted that marriage does not only have a typical and unique character, but that it also reflects the relationship between Christ and his church. This article focuses on the legal requirements for the solemnisation of a marriage in contemporary South African law against the legal-historical background to the issue. In view of the fact that the formalities for solemnisation are aimed at legal certainty and the prevention of clandestine marriages, the conclusion is reached that the church may prescribe requirements for the establishment of a marriage within the parameters of its own dogma and for its own internal purposes. It is argued that the church should apply this perspective regarding members of a congregation who are involved in a long-standing relationship, but for reasons of their own, prefer not to enter into a legally recognised marriage.

Vanuit die gereformeerde (Reformatoriese) tradisie word algemeen aanvaar dat die huwelik nie alleen 'n tipiese en unieke aard het nie, maar ook dat dit die verhouding tussen Christus en sy kerk vergestalt. Hierdie artikel fokus vanuit regshistoriese perspektief op die vereistes wat tans van owerheidsweë vir die formele bevestiging van huwelike gestel word. In die lig van die feit dat formaliteite vir die regsgeldige sluiting van huwelike gestel word ter wille van regsekerheid en om klandestine huwelike te verhoed, word tot die gevolgtrekking gekom dat die kerk, vir sy eie interne doeleindes, voorskrifte mag stel vir die totstandkoming van 'n huwelik binne die raamwerk van sy eie dogma en leer. Kerke behoort vanuit hierdie perspektief met lidmate om te gaan wat in 'n langdurige saamwoonverhouding betrokke is, maar wat vanweë persoonlike redes verkies om nie 'n regsgeldige huwelik te sluit nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/3/EJC59158
2004-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error