
Full text loading...
Die lokteks van die bekende 50/50-man, televisieregisseur en deesdae ook professor in "korporatiewe en dokumentêre video- asook digitale fotografie" aan die Noordwes-Universiteit, Attie Gerber, se boek Bôgom stel dat dit 'n "fotoboek" is wat fokus op "bobbejane se bewaringstatus". En voorwaar, dit is die beste deel van die boek: Gerber se foto's.
Article metrics loading...