1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Kennis anders as die bloot analitiese? Die Westerse denkwyse versus dié van die Ooste en Afrika : research article

USD

 

Abstract


This study addresses the problem of intercultural contact and communication from the angle of the different ways of thinking in the West, the East and Africa. As an introduction, the author explains his own viewpoint about culture and worldview as well as how cultura-worldviewish differences should be evaluated. In the first main section the Western mode of thought is contrasted with both ancient Hebrew thinking and that of the modern Japanese. This is followed by an analysis of the differences between the thought patterns of the Western mind and that of the (traditional) African. The study reveals remarkable similarities between the contours of thinking in the East and Africa in contrast with that of the West. In conclusion, the distilled theoretical (cultural-philosophical) insights are applied practically to the educational situation (secondary as well as tertiary) on the African continent.

Die vraagstuk van interkulturele kontak en kommunikasie word in hierdie artikel bespreek vanuit die hoek van die verskillende denkwyses van die Weste, die Ooste en Afrika. Ter inleiding word die skrywer se eie vertrekpunte oor kultuur, lewensvisie en die evaluering van kultureel-lewensbeskoulike verskille gestel. In die eerste hoofafdeling word die denkwyse van die Weste gekontrasteer met dié van sowel die antiek-Hebreeuse as die moderne Japannese. Dit word gevolg deur 'n analise van die verskillende denkpatrone van die Weste en (tradisionele) Afrika. Uit die ondersoek blyk onder andere dat daar merkwaardige ooreenkomste is tussen die denkkontoere van die Ooste en Afrika teenoor dié van die Weste. Ten slotte word die teoretiese (kultuur-filosofiese) insigte prakties op die (sekondêre en tersiêre) onderwys van die Afrikakontinent toegepas.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/4/EJC59170
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error