1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - and the nature of the Persons in the Trinity : research article

USD

 

Abstract


Filippense 2:7 beskryf die kenosis van Christus - sy vrye keuse om homself te ontledig ter wille van die mens se verlossing. Alhoewel die gedagte van Christus se kenosis as 'n verklaring vir die vleeswording van Christus skerp meningsverskille veroorsaak het en tot 'n groot mate in sy oorspronklike vorm verwerp is, is dit duidelik dat Christus homself deur sy selfontlediging (kenosis) verneder het. Hierdie siening is in ooreenstemming met sekere hedendaagse perspektiewe op God se selfbeperking - in die besonder omdat dié siening 'n regverdiging bied vir die mens se vryheid om 'n keuse te maak. Omdat kenosis 'n handeling impliseer wat God vrywillig gekies het, en dus nie 'n inherente en tydelike beperking is nie, is kenosis tegelyk 'n bevestiging van God se soewereiniteit. Die waarheid van hierdie siening kom spesifiek na vore as Christus se kenosis nie beskou word as 'n beperking van Christus se dade en sy eienskappe nie. Hierdie opvatting skep nie probleme ten opsigte van die leerstuk van die Drie-eenheid nie, veral probleme aangaande die verhouding tussen die ekonomie van die Drie-eenheid en die immanente aard van die Drie-eenheid. Die leerstuk van die Drie-eenheid is inderdaad 'n aanvulling van genoemde idee - veral dan die konsep van perekoresis (die onderlinge verbondenheid van die drie Persone in die Drie-eenheid en die verhouding tussen die twee nature van Christus).

Philippians 2:7 describes the kenosis of Christ, that is Christ's free choice to limit himself for the sake of human salvation. Although the idea of Christ's kenosis as an explanation of the incarnation has generated considerable controversy and has largely been rejected in its original form, it is clear that in this process Christ did humble himself. This view is consistent with some contemporary perspectives on God's self-limitation; in particular as this view provides a justification for human freedom of choice. As kenosis implies a freely chosen action of God, and not an inherent and temporary limitation, kenosis is consistent with an affirmation of God's sovereignty. This view is particularly true if Christ's kenosis is seen as a limitation of action and not of his attributes. Such an idea does not present problems concerning the doctrine of the Trinity, specifically regarding the relation between the economic and the immanent nature of the Trinity. The Trinitarian doctrine, on the contrary, indeed complements this idea - specifically the concept of perichoresis (the inter-relatedness among the Persons of the Triniy and the relation between the two natures of Christ).

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/69/4/EJC59172
2004-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error