1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Eating disorders among adolescents in South African public schools - a Biblical perspective : research article

USD

 

Abstract


Die samelewing se beheptheid met maer-wees en liggaamsvorm, vorm deel van elke skool se verborge leerplan. Die strewe om maer en skraal te wees, het tot 'n toename in eetversteurings onder jongmense in Suid-Afrika gelei. Sommige van die leerders is maar slegs in die senior fase (Grade 7 tot 9) van die algemene-onderwys- en-opleidingsbaan. Dit is daarom tydig om die probleem van eetversteurings, veral onder adolessente in openbare skole in Suid-Afrika te ondersoek. Eerstens is dit die doel van hierdie artikel om inligting aan beleidsmakers, leerplanontwikkelaars, onderwys-administrateurs en opvoeders aangaande die Bybelse siening van gesondheid oor te dra en die pedagogiese potensiaal van so 'n siening te illustreer. Tweedens is dit die doel om Christenopvoeders te ondersteun ten einde leerders met die nodige kennis, vaardighede, waardes en ingesteldhede toe te rus om eetversteurings die hoof te bied, deur onder andere van Bybelse waarhede gebruik te maak.

Society's obsession with thinness and body image is part of every school's hidden curriculum. The ideal to be skinny and thin resulted in an escalation in eating disorders among adolescents in South Africa. Some of the learners are only in the senior phase (Grades 7 to 9) of the general education and training band. It is therefore timely to review the problem of eating disorders, especially among adolescents in South African public schools. The purpose of this article is firstly to provide policy-makers, curriculum developers, educational administrators and educators with knowledge of the biblical view of health and to illustrate the pedagogical potential of such a view. Secondly the purpose is to assist Christian educators in teaching learners in public schools the necessary knowledge, skills, values and attitudes to counteract eating disorders by using, among other things, biblical truths.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/1/EJC59182
2005-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error