
Full text loading...
Enigeen wat van die Anglo-Boereoorlog weet, weet van die konsentrasiekampe en die lyding wat die inwoners daarvan moes deurmaak. Hoewel die konsentrasiekampe in vele bronne oor die oorlog vermeld word, is daar betreklik min oor spesifiek dié onderwerp gepubliseer. Otto het in 1948 met 'n gelyknamige doktorale proefskrif aan die Universiteit van Pretoria gepromoveer - die tyd toe Afrikaner-nasionalisme 'n opbloei beleef het.
Article metrics loading...