n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Hoe word 'n preek gemaak?
Preekgeboorte : 'n handleiding vir gereformeerde eksegese en prediking toegepas op 1 Petrus 2:11-12, 18-25, B.J. de Klerk & Fika J. Janse van Rensburg : book review
Hierdie boek is nie in die eerste plek 'n homiletiese werk nie, dit is baie meer. Die boek bevat 'n volledige en deeglike weergawe van die hele preekmaakproses.