1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Metodologiese waarnemings by die meting van die beleefde lewensbeskoulike identiteit van 'n onderwysinstelling : research article

USD

 

Abstract


A project was launched by means of which it was hoped to establish to what extent the academic staff of a Faculty of Education at a South African university succeeded in actually living and experiencing the beliefs contained in their shared reformational view of life. This article is, however, neither a systematic report on the project itself nor of its findings. It rather focuses on some of the methodological problems that were encountered in the researchers' efforts to apply quantitative research procedures to measuring a life-concept as a theoretical construct. It is concluded that such procedures should be augmented with qualitative research methods. Several other methodological measures are recommended for increasing the chances of success in a project of this nature.

'n Projek is van stapel gestuur waarmee beoog is om te bepaal tot watter mate die akademiese personeel van 'n Opvoedkunde-fakulteit aan 'n Suid-Afrikaanse universiteit daarin slaag om die oortuigings ingebed in hulle gedeelde reformatoriese lewens-visie werklik uit te leef in hulle akademiese werk. Hierdie artikel is egter nie 'n sistematiese verslag oor die ondersoek of die resultate daarvan nie. Die artikel is gefokus op enkele van die navorsingsmetodologiese probleme wat die ondersoekers op die lyf geloop het in hulle pogings om kwantitatiewe navorsings-prosedures toe te pas op die meting van die lewensvisie as 'n teoretiese konstruk. Die navorsers kom tot die konklusie dat sulke prosedures aangevul moet word deur kwalitatiewe ondersoekmetodes. Verskeie ander metodologiese ingrepe word aan die hand gedoen ten einde die kanse op welslae met so 'n ondersoekprojek te verbeter.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/2/EJC59192
2005-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error