1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Waardes in die opvoeding en onderwys : 'n Babelse verwarring : research article

USD

 

Abstract


Although the debate on values and values-education has been going on for several years, it is evident from literature that there is, as yet, no unanimity on what is meant by the concept "values". This article is an attempt to clarify the confusion between various value-education related concepts and to analyse the phenomenon from an ontological perspective and also to demonstrate that man's choice of terminology depends on presuppositions. This article was written from a reformational perspective, based on the ground motif of the creation, fall, redemption and restoration. From this perspective it is clear that man was created as a value-driven being and that his/her values are guided by religious convictions and a concomitant world view. It is further argued that "principles" and "values" are neither synonymous nor the same. "Principles" are fixed, unchanged points of departure, whereas values emanate from principles and their application is determined by the demands of the contingent situation.

Alhoewel die debat oor waardes en waarde-opvoeding reeds baie jare aan die gang is, blyk uit die literatuur dat daar nie eenstemmigheid bestaan oor wat presies bedoel word met die begrip "waardes" nie. Die outeurs poog om die verwarring wat daar bestaan tussen waarde-opvoedingsverwante begrippe op te klaar, "waardes" vanuit 'n ontologiese hoek te beskryf en om aan te toon dat 'n mens se keuse van die terminologie berus op sekere voorteoretiese aannames.


Die vraagstuk word vanuit 'n reformatoriese denkraamwerk ondersoek, met die motief van skepping, sondeval, verlossing en herstel as uitgangspunt. Op grond hiervan word aangetoon dat die mens as waardewese geskep is en dat sy/haar waardes deur religieuse vertrekpunte en die lewensvisie wat daaruit vloei, gerig en ingekleur word. Verder word ook getoon dat "beginsels" en "waardes" nie dieselfde is nie, maar dat "beginsels" vaste en onveranderlike sake is waaruit die waardes van die mens voortspruit. Dit word grootliks bepaal deur die situasie waarin die mens hom/haar bevind.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/2/EJC59193
2005-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error