1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Karakteropvoeding in Suid-Afrikaanse skole : research article

USD

 

Abstract


The success of a democratic society as well as effective teaching and learning presupposes virtuous people who live according to certain core values. This article focuses from a Christian perspective on character education, one of the approaches by which values can be established in South African schools. The proponents of character education accept the existence of certain core ethical values. Parents, schools and communities can work together to help children understand these values, care about them and try to live accordingly. The various methods employed by this approach to instill values in schools are discussed critically. The specific problems which the complex pluralistic South African society presents to this comprehensive approach to the instilling of values are also discussed. The critics of this approach warn against the possibility of hidden dangers of rigidity, moralising, manipulation and indoctrination which are all contraproductive to moral development.
From a Biblical-educational point of view this approach can successfully be used to instill core Biblical values, on condition that it is accompanied by credible adult role models and that due consideration is given to the uniqueness of the individuals involved. Character-education, if applied with awareness of the comprehensiveness of the approach and sensitivity to the multi-cultural situation, has the potential to address the moral dilemmas in South African schools.

Die sukses van 'n demokratiese samelewing asook effektiewe leer en onderrig veronderstel deugsame mense wat volgens sekere kernwaardes leef. Hierdie artikel fokus vanuit 'n Christelike perspektief op karakteropvoeding as een van die wyses waarop waardes in Suid-Afrikaanse skole gevestig kan word. Die voorstanders van karakteropvoeding aanvaar die bestaan van sekere kern etiese waardes. Ouers, skole en gemeenskappe kan saamwerk om kinders te help om dié waardes te verstaan, daarvoor om te gee en hul lewe daarvolgens te rig. Die verskillende metodes waarvan die karakteropvoedingsbenadering gebruik maak, word krities bespreek. Die komplekse, pluralistiese Suid-Afrikaanse samelewing stel groot uitdagings aan hierdie omvattende benadering tot die vestiging van waardes. Die kritici van hierdie benadering waarsku teen die moontlike gevare van rigiditeit, moralisering, manupilering en indoktrinasie wat kontraproduktief is vir karakterontwikkeling.


Die benadering van karakteropvoeding kan vanuit 'n Bybels-opvoedkundige oogpunt suksesvol geïmplementeer word om kernwaardes vanuit die Skrif te vestig. Die voorwaarde is dat dit gepaard gaan met geloofwaardige volwasse rolmodelle en begrip vir die uniekheid van individue. Indien karakteropvoeding geïmplementeer word met 'n bewustheid van die omvattendheid daarvan en 'n sensitiwiteit vir die multikulturele situasie in ons land, kan dit die morele dilemmas in Suid-Afrikaanse skole help oplos.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/2/EJC59194
2005-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error