1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Spirituele reis van denke en oortuigings
Eva ontmoet Einstein, Annelie Ferreira, : book review

USD

 

Abstract

Op die omslag van die boek lees ons Annelie Ferreira is 'n Eva van die derde millennium. In hierdie boek gaan Ferreira op 'n spirituele reis. Sy begin by die oerknal en raak aspekte aan soos die vorming van die aarde, die begin van lewe, evolusie, die ontstaan van die mens en die ontwikkeling van sy spirituele bewussyn. Op die pad kom sy onder andere Zoroaster, die Boeddha, Jesus, Mohammed, Freud, Jung en Einstein teë en sit haar reis voort. Hierdie reis na die dieper betekenis van die lewe is uiteindelik 'n spirituele, sowel as 'n intellektuele geskiedenis van die mensdom wat eindig by globalisering, die relatiwiteitsteorie en kosmologie.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/3/EJC59195
2005-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error