1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Dertig jaar (1975-2005) internasionale aksie vir Christelike hoër onderwys : enkele persoonlike indrukke : review aticle

Volume 70, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


These personal reflections are written in view and commemoration of the fact that thirty years ago (9-13 September 1975) the formerly Potchefstroom University for Christian Higher Education (today the Potchefstroom campus of the North-West University) manifested farsightedness when it planned and received the First International Conference of Reformed Institutions for Christian Higher Education. The aim of this article is to answer the following three questions: Firstly, how did this initiative develop? (a historical review); secondly, what was the harvest of the past thirty years? (a brief evaluation); and thirdly what can be expected from the future? (a very brief preview).

Hierdie persoonlike indrukke is geskryf in die lig van die feit dat dit dertig jaar gelede is (9-13 September 1975) dat die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (tans die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit) die Eerste Internasionale Konferensie vir Christelike Hoër Onderwys beplan en ontvang het. Die doel van hierdie artikel is om die volgende drie vrae te beantwoord: Eerstens, hoe het die inisiatief verder ontwikkel? ('n vlugtige terugblik); tweedens, wat was die resultate van die afgelope dertig jaar? ('n kort evaluering van die huidige situasie); en derdens, wat kan in die toekoms verwag word ('n kort vooruitskouing).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/3/EJC59200
2005-01-01
2017-01-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error