1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die grondwet as gedenkteken en die werkdadigheid van onopvallende, grondwetlike kragte : research article

USD

 

Abstract


Annette Combrink's appointment as rector of the (new) North- West University's Potchefstroom Campus is telling of modest beginnings - for both the North-West University as a new institution and for the "principle of CHE" in terms of which the previous Potchefstroom University asserted the right to be a confessional university with a Christian-Reformational (or Calvinistic) profile.
The point of this article is that modest beginnings need not be equated with weakness, inconsequeuntialness or failure: strength is often to be found not (only) in the spectacular, the ostentatious and the triumphant, but (also) in the unspectacular, the unassuming and the restrained. This point is illustrated by the various modes of functioning of South Africa's constitution in protecting fundamental rights. Such (contrasting) modes of functioning are investigated and assessed in this article.

Annette Combrink se aanwysing as rektor van die (nuwe) Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus staan in die teken van 'n dag van klein dinge - vir die Noordwes-Universiteit as 'n nuwe instelling en vir die tradisionele "CHO-beginsel" ingevolge waarvan die Potchefstroomse Universiteit voorheen die reg uitgeoefen het om 'n konfessionele universiteit met 'n Christelik-Reformatoriese profiel te wees.


Die gedagte wat hierdie artikel probeer tuisbring, is dat 'n dag van klein dinge nie noodwendig gelykgestel hoef te word met swakheid, onbelangrikheid of mislukking nie: krag word dikwels geput nie (slegs) uit die skouspelagtige, die opsigtige en die triomfantlike nie maar (ook) uit die nie-skouspelagtige, die pretensielose en die beheerste. Hierdie gedagte word geïllustreer deur die verskillende maniere waarop die Suid- Afrikaanse grondwet ter beskerming van fundamentele regte funksioneer. Sulke (teëstellende) funksioneringswyses word in hierdie artikel ondersoekend getakseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/3/EJC59201
2005-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error