1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Historiografiese verkenning van watergeskiedenis : research article

Volume 70, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


In this article historiographical information is utilised to indicate the potential of water as a subject of historical research. In particular applicable practical needs in contemporary society that pose a challenge to the historian to look at the past from a different perspective, are emphasised.
Attention is given to the socio-economic and political aspects of the hydrosphere and areas in which historians can render a valuable contribution. The history of water is noted for its interdisciplinary character. A variety of disciplines in the natural sciences and humanities are of value to the historian. Ultimately, when relevant questions are posed within the framework of historical water research, it is clear that the field has considerable potential to stimulate transdisciplinary scientific work.

In hierdie artikel word historiografiese inligting aangewend om die potensiaal van water as onderwerp van historiese navorsing aan te dui. In die besonder word gefokus op bepaalde toepaslike praktiese behoeftes wat in die huidige tyd manifesteer en aan die historikus die uitdaging stel om op 'n andersoortige manier na die verlede te kyk.


Aandag word gegee aan die sosio-ekonomiese en politieke aspekte van die hidrosfeer en terreine waarop historici 'n bydrae tot die huidige stand van kennis kan lewer. Watergeskiedenis word gekenmerk deur die potensiaal daarvan as 'n terrein vir interdissiplinêre navorsing. 'n Verskeidenheid dissiplines in die natuur- en geesteswetenskappe is van waarde vir die historikus. Wanneer relevante vrae aan die verlede binne die raamwerk van waternavorsing gestel word, is dit duidelik dat dié benadering heelwat potensiaal het om transdissiplinêre wetenskapsbeoefening te stimuleer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/3/EJC59203
2005-01-01
2017-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error