1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Menseregte en menswaardigheid : research article

USD

 

Abstract


The concept of human rights includes a variety of entitlements which are commonly subdivided into natural rights of the individual, civil and political rights, economic, social and cultural rights and solidarity rights. It has come to be generally accepted that human rights are based on the principle of human dignity. However, there are instances where human dignity is not recognised as the basic norm of a bill of rights (for example in the USA), and from a Christian perspective human dignity does not represent the core element of being human. Dooyeweerd described the human person as above all being endowed par excellence with religiosity, while Timothy Jackson singled out "sanctity" as the most fundamental basis of human rights protection. This contribution focuses on the need for a Scriptural foundation of human rights.

Menseregte sluit 'n groot verskeidenheid aansprake in wat gangbaar ingedeel word in natuurlike regte van die individu, burgerlike en politieke regte, ekonomiese, sosiale en kulturele regte en solidariteitsregte. Daar word betreklik algemeen aanvaar dat menseregte op die beginsel van menswaardigheid gegrond is. Daar is egter gevalle waar menswaardigheid nie as die basiese norm van 'n menseregtehandves aanvaar word nie (bv in die VSA) en menswaardigheid beeld vanuit 'n Christelike oogpunt ook nie die kernmoment van menswees uit nie. Dooyeweerd beskryf die mens as 'n religieuse wese by uitnemendheid en Timothy Jackson sonder "sanctity" uit as die mees fundamentele grondslag van menseregtebeskerming. Hierdie bydrae plaas die behoefte aan 'n Skrifmatige begronding van menseregte in die kollig.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/3/EJC59204
2005-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error