1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Integrasie of transformasie? "Geloof en wetenskap" of "gelowige wetenskap" as vertrekpunte vir integrale Christelike wetenskapsbeoefening : research article

Volume 70, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


To be discussed in this article is the question whether the contemporary model of integration can be accepted as a valid way towards genuine Christian scholarship. To find an answer to this problem, the following steps are taken. In the introduction attention is asked for the present popularity - overseas as well as in South Africa - of this model of "faith and science". Subsequently, the meaning of "integration" as viewed by its proponents is explained. In the following section different arguments are advanced against the integration model. The conclusion is that such a model for Christian scientific endeavour should not be regarded as the ideal. In the case of the alternative, viz. integral Christian scholarship, Christian belief is not merely tagged on to "standard" science. The contents of the different disciplines should be transformed in the light of God's revelation, a Christian worldview, a Christian philosophy, subject philosophy and subject theory.

Die vraagstuk wat hier behandel word, is of die huidige integrasiemodel 'n aanvaarbare weg na werklike Christelike wetenskapsbeoefening kan wees. Om 'n antwoord op dié probleem te vind, word die volgende stappe gevolg. Ter inleiding word die aandag gevra vir die huidige populariteit - in die buiteland en Suid-Afrika - van die "geloof en wetenskap"- benadering. Vervolgens word verduidelik wat met "integrasie" tussen geloof en wetenskap deur die voorstanders daarvan bedoel word. Daarna word aangetoon waarom dit nie die ideaal vir werklik integrale Christelike wetenskap kan wees nie. In die geval van 'n werklik integraal-Christelike beoefening van die wetenskap word die Christelike geloof nie bloot by die "standaard" wetenskap bygevoeg nie. In die lig van God se openbaring, 'n Christelike lewensvisie, 'n Christelike filosofie, vakfilosofie en vakteorie behoort die verskillende wetenskappe inhoudelik getransformeer te word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/3/EJC59207
2005-01-01
2017-06-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error