1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - "In die begin ..." : oor vertrekpunte en die verstaan van tekste : biodiversity

USD

 

Abstract


This article renders a contribution to the discussion on evolution from a theological point of view. It is interested in laying bare the epistemological points of departure that are reflected in studies related to the creation-evolution debate, especially those behind recent interpretations of Genesis 1 and 2. In an argument mirroring Ricoeur's central thesis, examples of a first naïveté when reading the creation texts in the Bible are given. Next, a few examples of recent interpretations of the creation texts are given in order to indicate the present state of knowledge in the field. Lastly, one example is given in which these results were taken serious within a faith context, that led to what can be viewed as the development of a second naïveté.

Die artikel lewer vanuit 'n teologiese hoek 'n bydrae tot die diskussie aangaande ewolusie. Dit fokus op die blootlê van epistemologiese vertrekpunte, soos dit na vore kom in studies wat verband hou met die skepping-ewolusiedebat, veral resente interpretasies van Genesis 1 en 2. In die argument word Ricoeur se sentrale gedagtegang ingespan om voorbeelde van 'n eerste naïwiteit by die lees van die skeppingstekste in die Bybel bloot te lê. Vervolgens word resente voorbeelde van die verklaring van die skeppingstekste weergegee, om sodoende te wys op die huidige stand van kennis in die veld. Laastens word 'n voorbeeld gegee waarin hierdie resente kennis met erns binne 'n geloofskonteks bejeën word en wat gelei het, tot wat getipeer kan word as 'n tweede naïwiteit.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/4/EJC59223
2005-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error