1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Why minds are changed : an inquiry into the decisions by the Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) on the role of women in the church : research article

Volume 70, Issue 4
  • ISSN : 0023-270X
  • E-ISSN: 2304-8557
USD

 

Abstract


Die lees van 'n teks impliseer ten minste in 'n sekere mate 'n poging aan die kant van die leser om die teks te verstaan. Hierdie proses verloop egter nie altyd glad nie, veral nie indien die teks dateer uit 'n tyd en plek wat baie vreemd vir 'n leser is nie. Hierdie artikel ondersoek een van die maniere waarop hierdie "ongelyke terreine" wat die verstaan van 'n antieke teks inperk, tot 'n mate oorkom kan word. As vertrekpunt word 'n hedendaagse bydrae tot literêre teorie geneem. Dit word geplaas binne die raamwerk van 'n diskussie in die GKSA rakende die rol van vroue in die kerk. Daar word voorgestel dat die voortgang van 'n interpretasie-tradisie afhang van die interaksie tussen die tradisie en 'n samelewing.

Reading a text presupposes, at least to some extent, an attempt on the part of the reader to understand the text. This process is not always a smooth one, especially not when the text dates from a time and place very foreign to the reader. This article investigates one of the ways in which these "rough places", that inevitably limits the understanding of an ancient text, can to some extent be overcome. It takes as point of departure a modern-day contribution to literary theory. This is placed within the framework of a discussion in the GKSA with regard to the role of women in the church. It is suggested that the continuation of an interpretative tradition depends on the interaction between such a tradition and society.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/4/EJC59228
2005-01-01
2017-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error