1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Switserland en die beginsel van nie-inmenging in die internasionale reg tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 : research article

USD

 

Abstract


The outbreak of the Anglo-Boer War on 11 October 1899 hit the world like a bomb blast. The news of the war produced strong anti-British sentiments in certain quarters: not only did poets, writers and politicians of international stature, as well as the press, exert strong influence on the public, nations also pressurised their governments to side against Britain. This article investigates the complex position of Switzerland in terms of its official policy of non-intervention in the international world. The following concomitant aspects are also investigated: the pressure exerted on Swiss authorities to express sympathy with the Boer Republics; the growing awareness of the humanitarian implications of Britain's scorched-earth policy of massing together the civil population of the Boer Republics, and the resultant pleas to stop these methods of warfare. The Swiss position of non-intervention in international affairs was severely tested in its efforts to remain legally neutral in the international arena. Switzerland's decision to remain neutral in the war, was finally determined by various factors in the sphere of international law and politics. The developments in Switzerland during the war reflect the transition from positivism towards a stronger humanitarian spirit in international law and politics.

Die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog op 11 Oktober 1899 het die wêreld soos 'n skokgolf getref. Nuus van die oorlog het sterk anti-Britse sentimente in sommige oorde tot gevolg gehad: nie alleen het digters, skrywers en politici van internasionale statuur, asook die pers die publiek sterk beïnvloed nie, volkere het ook druk op hul regerings uitgeoefen om teen Brittanje kant te kies. In hierdie artikel word die komplekse posisie van Switserland in terme van sy amptelike beleid van non-intervensie in die internasionale wêreld, ondersoek. Ook die volgende gepaardgaande aspekte word nagegaan: die druk wat op die Switserse owerhede uitgeoefen is om simpatie met die Boererepublieke te toon op grond van die humanitêre implikasies van die Britse verskroeide-aarde-beleid en die samehokking van die burgerlike bevolking van die Boere-republieke, en die gevolglike pleidooie dat hierdie metodes van oorlogvoering gestuit moet word. Die Switserse posisie van non-intervensie in internasionale aangeleenthede is tot die uiterste getoets in sy pogings om regtens neutraal in die internasionale arena te bly. Switserland se besluit om in die oorlog neutraal te bly is in die laaste instansie deur verskillende faktore in die sfeer van die internasionale reg en politiek bepaal. Die ontwikkelinge in Switserland gedurende die oorlog weerspieël die oorgang van positivisme na 'n sterker humanitêre gees in die internasionale reg en politiek.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/70/4/EJC59231
2005-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error