1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die Instituut vir Reformatoriese Studie (1962-1999) as Christelike organisasie - die betekenis daarvan vir toekomstige Christelike aksies : research article

USD

 

Abstract


During a period of 37 years the Institute for Reformational Studies (IRS) fulfilled a unique role at the former Potchefstroom University for Christian Higher Education. In spite of this, the IRS was closed down at the end of 1999. This happened while, in an increasingly secularised South Africa, there clearly is a growing need to provide direction in all domains of life. This article, therefore, asks the question about possible reasons for the termination of this Institute. The answer to the problem is given from a worldview perspective. The aim of the investigation is to provide, derived from the history of the IRS, some practical guidelines to future Christian actions.

Vir 37 jaar het die Instituut vir Reformatoriese Studie (IRS) 'n besondere plek aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gehad. Ten spyte daarvan is die IRS einde 1999 gesluit. Dit het gebeur terwyl daar in 'n toenemende gesekulariseerde Suid-Afrika 'n steeds groter behoefte bestaan aan Christelike organisasies wat op allerlei terreine lewensbeskoulike leiding kan bied. Hierdie artikel stel dus die vraag na die moontlike redes vir die terminering van die IRS. Dié probleem word uit 'n lewensbeskoulike hoek benader. Die doel van die ondersoek is om uit die geskiedenis van die IRS enkele riglyne vir toekomstige Christelike aksies te bied.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/1/EJC59233
2006-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error