1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Fukuyama oor sosiale kapitaal en religie : research article

USD

 

Abstract

Francis Fukuyama se "The great disruption" gaan oor die radikale agteruitgang van die sosiale kapitaal, die gedeelde waardes wat 'n gemeenskap se geluk waarborg. Sosiale disfunksie-data word gebruik om die uiteenskeuring te beskryf. Volgens hom kan religie 'n rol speel in die noodsaaklike sosiale rekonstruksie, maar hy gee 'n sosiologistiese interpretasie van religie wat lei tot 'n tweeslagtige beskrywing van die rol daarvan. Vanuit 'n filosofies-etiese perspektief word krities gekyk na die verband tussen religie en moraal. 'n Alternatiewe visie word voorgestel.


Francis Fukuyama's "The great disruption" deals with the deterioration of social capital, the shared values that guarantee the happiness of a community. Social dysfunction data are used to describe the disruption. According to him religion can play a role in the necessary social reconstruction, but his sociologistic interpretation of religion leads to an ambivalent description of it. From a philosophical-ethical perspective the relationship between religion and morality is scrutinised. An alternative view is presented.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/1/EJC59237
2006-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error